Dlamini is terug in die tuig by die OBK, maar vonke kan steeds spat
Jannie Oosthuizen, bestuurder van arbeidsverhoudinge by die Vereniging van Staatsamptenare (VSA), gesels oor die Hooggeregshof se beslissing dat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se uitvoerende hoof, Patrick Dlamini, onregmatig geskors is.
We haven't written up this one. Moneyweb has the full story — the link below goes straight to it.