Valutabeheer se wurggreep op internasionale beleggingsbestuur kan verslap
Vukile Davidson, hoofdirekteur vir finansiëlesektorbeleid by die Nasionale Tesourie, gesels oor die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die Nasionale Tesourie se voorstel om Suid-Afrika in ’n internasionale finansiële sentrum te omskep.
We haven't written up this one. Moneyweb has the full story — the link below goes straight to it.