Mudzinganyama-saak: Wanneer raak privaat gedrag jou werkgewer se probleem?
Prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, gesels oor die impak van werknemers se gedrag buite die werkplek op hul indiensneming, na aanleiding van die gebeure by ’n Sandton-klub waar die sakeman Lawrence Mudzinganyama vroue glo gedreig het.
We haven't written up this one. Moneyweb has the full story — the link below goes straight to it.