17 hofsake in vyf jaar: Interkaap se stryd om passasiers te vervoer
Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Intercape, gesels oor die onlangse hofuitspraak wat Intercape magtig om passasiers by ’n polisiekantoor in die Oos-Kaap op en af te laai, asook oor Intercape se stryd met die taximafia.
We haven't written up this one. Moneyweb has the full story — the link below goes straight to it.