Olie loop in die verkeerde rigting
Nerina Visser, ETF-strateeg en -adviseur by etfSA, gesels oor die onsekerheid op die mark, kunsmatige-intelligensiemaatskappye, Suid-Afrikaanse maatskappye wat deel vorm van Time Magazine se ranglys van die beste maatskappye ter wêreld, en die olieprys.
We haven't written up this one. Moneyweb has the full story — the link below goes straight to it.