Netwerk-knelpunte bedreig hernubare kragbeleggings
Antoinette Slabbert, senior joernalis by Moneyweb, gesels oor Suid-Afrika se hernubare-energieprojekte ter waarde van meer as R400 miljard, en die land se kragnetwerk wat nog nie gereed is om al hierdie nuwe krag te hanteer nie.
We haven't written up this one. Moneyweb has the full story — the link below goes straight to it.